Betsie van Niekerk met Barend Vos oormet Barend Vos oor …so ook op die aarde | Boekekuier
- Get Tickets
- Details
BETSIE VAN NIEKERK _ SO OOK OP DIE AARDE In gesprek met Barend Vos Betsie van Niekerk se historiese roman handel oor ’n jong Franse non wat in ’n afgeleë Kalahari-woestyndorpie ontdek dat verbode liefde soms onmoontlik is om te keer, veral as sy die jong Vader Simon, die kaalvoet priester, ontmoet.
’n Eg menslike verhaal van ʼn klein gemeenskap met wegsteekdinge, mense vir wie God in die worsteling van hul bestaan soms net ʼn skrale wete is.
Prys: R50
Plek: Biblioteek, Hermanus
Tydsduur: 45min
Feesnavrae:
[email protected] | +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees