Bibi - ASPRIS
So. 28 Jun, 2026 om 3:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Bibi se eenvrouvertoning ASPRIS sien die lig by AfriForum Teater. Met eerlike stories, humor en musiek neem Bibi jou op ’n reis van selfontdekking en aanvaarding. Soos haar nuwe enkelsnit sê: “Jy gaan moet wees wie jy is. ASPRIS net wie jy is.”
In hierdie komiese en opregte vertoning kan elke gehoorlid hulself in die stories herken, saam lag én iets waardevols huis toe neem. Kom kyk, kom luister en ontdek die les van om onapologeties ASPRIS leef.
