Birthing Nureyev | Dans

Fri. 9 Aug, 2024 6:00pm - 6:55pm SAST
All Ages
25 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
25 days away
All Ages
Event Description


BIRTHING NUREYEV MET Ignatius van Heerden 


TEKS: Henque Heymans


REGIE: André Odendaal 


VERVAARDIGER: Leftfoot Dance Productions


Rudolph Nureyev was Rusland se voorste balletdanser toe hy op 16 Junie 1961 deur die vingers van sy bewaarders glip en na die Weste uitwyk.


Hierdie dans-geïnspireerde teaterwerk fokus op Nureyev se uiters dramatiese oorlopery en die KGB se verraderlike pogings van agter die ystergordyn om sy loopbaan te vernietig, tesame met sy wonderlike sukses in die Weste.


Ongeag sy roem en fortuin was Nureyev verpletter toe sy vaderland hom van hoogverraad aangekla het.


Nog meer ontstellend was die onvermydelike vervreemding van sy geliefdes.


Hierdie teaterervaring kombineer die gebruik van fynkuns-animasie, dans en teks om gehore te betower met Nureyev se ongelooflike storie.


Tydsduur: 55 minute


Geen ouderdomsbeperking




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm


 


 

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
A R1.50 Gateway
and a 3.5% Credit Card Processing Fees will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
Whale Coast Teater Whale Coast Mall, Entrance 2, Main Road, R43
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees