Blackbyrd | Musiek

Sat. 10 Aug, 2024 at 8:00pm SAST
Geen ouderdomsbeperking
18 days away
Geen ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 days away
Geen ouderdomsbeperking
Event Description


BLACKBYRD GENRE MET Tarryn Lamb, Tasché Burger en Natasha Zaaiman 


Die musiekgroep BlackByrd is terug met twee nuwe lede!


Die oorspronklike lid Tarryn Lamb is steeds daar, maar met die nuwe lede Tasché Burger van The Voice-faam en Natasha Zaaiman van Die Kontrak aan haar sy, beloof dié trio ’n besonderse luisterervaring.


Die groep se eerste enkelsnit, “Didn’t I”, was ʼn gesamentlike poging uit die drietal se eie penne.


“Die liedjie is in my tuin geskryf!” verklap Tarryn oor dié country-popliedjie wat sy ook as “ʼn baken van hoop” beskryf.


Volgens Tarryn, wat bekend is vir vorige BlackByrdtreffers soos “From the bottom of my heart” en “Better in the morning”, beteken “Didn’t I” ʼn nuwe begin vir die trio vroue wat die groep nou op sy nuwe reis neem.


Kom luister na dié goedvoel-nommertjie en meer – net by die Kalfiefees!


Tydsduur: 60 minute


Geen ouderdomsperking




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Sandbaaisaal 71 Hoofweg
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees