OnseBlues | Musiek
- Get Tickets
- Details

Blues: ’n rou en energieke viering van nuwe Afrikaanse blues-stemme
Aangebied deur: SA Blues Society en Kalfiefees
Vars en rou uit die hart van die Overstrand bring OnseBlues ’n nuwe generasie kunstenaars na die verhoog.
Na intensiewe mentorskap in blues, liriek-skryf, kitaar en sang, deel jong talent hul oorspronklike Afrikaanse blues-liedjies met gehore – eerlik, persoonlik en vol karakter.
Hier word stories gebore, talent ontdek en selfvertroue gebou, met die blues as grondslag en Afrika as inspirasie.
Verwag ’n dinamiese mengsel van sangers, musikante, rymkletsers en ’n plaaslike koor, elk met hul eie unieke stem en perspektief.
OnseBlues vier die toekoms van Afrikaanse blues – eerlik, energiek en onmiskenbaar eg.
Opleiding: Illimar Neitz en Luna Paige
Tydsduur: 120 min
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees