Bodemloos kombuis presents Jan Blohm | Tot waar die lig is

Sun. 8 Mar, 2026 at 2:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Bodemloos kombuis presents Jan Blohm | Tot waar die lig is

Bodemloos Kombuis is baie trots om een van Suid-Afrika se top kunstenaars, Jan Blohm, op Sondag 8 Maart op ons verhoog te verwelkom.
Jan word wyd erken vir die besonderse digkuns en diep lirieke in sy musiek. Met sy nuwe projek, Tot waar die lig is, neem hy die gehoor op ’n eerlike reis deur die paaie wat hy oor die jare gestap het – ’n pad van soek, groei en uiteindelik die lig vind.
Hierdie unieke vertoning word verder verryk deur ’n uitstalling van Jan se eie skilderye, wat ook te koop sal wees. Dis ’n seldsame geleentheid om nie net sy musiek nie, maar ook sy visuele kuns van naby te beleef.
Verwag ’n middag van weldeurdagte lirieke, rou emosie en musiek wat jou op die punt van jou stoel sal hou.
Kry jou kaartjies nou by Tixsa en kom geniet ’n gesellige Sondag saam met goeie vriende, uitstekende musiek en Elgin se beste pizza by Bodemloos Kombuis.
Jy wil beslis nie hierdie een misloop nie.
Kaartjies kos R250, kinders onder 14 gratis. 
Deure maak 13h00 en die vertoning begin 14h00.




Vir kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Bodemloos Kombuis Appletizer Road
Grabouw, WC 7160