Bodemloos Kombuis | Witwyn Sondag | CANCELLED

Sun. 23 Mar, 2025 at 3:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Bodemloos Kombuis | Witwyn Sondag | CANCELLED

Die legendariese Liedjieboer, Anton Goosen, het geen bekendstelling nodig nie.
Met ’n skatkis vol lirieke en pragtige, melankoliese melodieë, word hy beskou as die Vader van Afrikaanse rock.


Saam met die kitaarmeester Illimar Neitz bring hy vanjaar slegs ’n paar uitgesoekte vertonings.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop om hulle Sondag, 23 Maart, by Bodemloos Kombuis in aksie te sien nie!


Die pizza-oond sal soos altyd heeldag warm wees, en uit die kombuis kan daar ook ’n paar verrassings verwag word.
Daar is slegs 100 sitplekke beskikbaar – boek nou om seker te maak jy’s daar!




KONTAK ONS


Skakel: 012 880 26 35
E-pos: [email protected]


Werksure:


Kaartjieverkope-ondersteuning:



  • Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00

  • Saterdag: 10:00 - 16:00

  • Sondag & Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Bodemloos Kombuis 21 Appletizer Rd, Mon Desir Farm
Grabouw, Western Cape 7160