Boekbekendstelling van Ankers vir vandag deur Nadine Blom

Sat. 14 Jul, 2018 at 10:00am SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Boekbekendstelling van Ankers vir vandag deur Nadine Blom

LiG, Lux Verbi en Bybel-media nooi jou uit na die boekbekendstelling van Ankers vir vandag deur Nadine Blom.


Francine van Niekerk, redakteur van LiG-tydskrif, sal in gesprek met Nadine wees.


14 Julie 2018
10:00 vir 10:30
NG Kenridge, Maestrichtstraat 2, Bellville
Kostes: R50


Elke Christen het ankers nodig, dit wat ons vashou aan God en wat keer dat ons lewensbootjie op die rotse loop. Die bekende sangeres Nadine Blom ken die donker kant van die lewe. Sy moes self leer dat as dit voel of alles uitmekaarval, slegs jou geloof jou kan deurdra. In hierdie openhartige boek vertel Nadine van valse ankers wat ons in die steek laat, maar sy wys ook op dié ankers waaraan elkeen van ons met vertroue kan vashou.

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
NG Kenridge 2 Maestricht Street
Cape Town, WC 7530