Boekekuier | Spesiale Aanbod
- Get Tickets
- Details

Boekekuiers-reeks 2025 | Alles-in-Een Toegangskaartjie
Beleef die magie van stories, skrywers en geselskap – met een kaartjie wat jou toegang gee tot al die onderstaande Boekekuiers.
Hierdie kaartjie sluit algemene toegang in tot die volgende sessies:
Program:
Wat lees my kind/kleinkind?
Vrydag 1 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00
Misdaad
Saterdag 2 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00
ADDICT
Sondag 3 Augustus 2025 | 15:00 – 16:00
Antjie Krog
Dinsdag 5 Augustus 2025 | 18:00 – 19:00
Breyten Breytenbach-huldiging
Woensdag 6 Augustus 2025 | 17:00 – 18:00
Liefde is | Romanseskrywers
Vrydag 8 Augustus 2025 | 14:00 – 15:00
Dana en Bun gesels
Saterdag 9 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00
Tannie Maria kom maak ‘n draai
Saterdag 9 Augustus 2025 | 14:00 – 15:00
Plek:
Ouditorium | Banketsaal
1 Harmony Rylaan
Hermanus, Wes-Kaap 7200
Let wel:
Hierdie alles-in-een kaartjie gee jou algemene toegang tot al 8 Boekekuiers.
Geen aparte besprekings nodig vir elke sessie nie – wys eenvoudig jou kaartjies by die ingang van elke gesprek.
Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie. Kom luister, lag, leer en kuier saam met van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers en stemme.
Bespreek nou – en verseker jou plek by elke Boekekuier.
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees