Boekekuiers Spesiale Aanbod 2026

Tue. 4 Aug, 2026 at 10:00am - Sat. 8 Aug, 2026 at 9:00am SAST
40 days away
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
40 days away
Event Description




By die Kalfiefees, in samewerking met Hermanus Biblioteek, kry jy méér vir minder!


Boekliefhebbers, hierdie een is vir julle. Kry toegang tot 6 Boekekuiers vir slegs R520 en geniet 'n week vol boeiende gesprekke, skrywers en inspirasie.
 
Alle boekwurms en storie-liefhebbers
Dinsdag 4 Augustus | 10:00
Valskerm – Bataljon Verhale
Dinsdag 4 Augustus | 18:00
Kanniedood
Woensdag 5 Augustus | 08:30
KoesterKos en StorieKos
Donderdag 6 Augustus | 09:00
Grensloos
Vrydag 7 Augustus | 08:30
Geskiedenis deur die Oë van Vroue
Saterdag 8 Augustus | 09:00
 
Ses unieke gesprekke. Een ongelooflike aanbod.
 
Slegs R520 vir al 6 Boekekuiers
Ouditorium Banketsaal, Hermanus
 
Kalfiefees – ...die fees om te wees!
 
#Kalfiefees2026 #Boekekuiers #LeesLiefde #AfrikaanseBoeke #Hermanus #HermanusBiblioteek




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Select Bundles
Boekekuiers Spesiale Aanbod + More Details R520.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Ouditorium | Banketsaal 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees