Boer Dra 'n Vrou | 6 Jul | Voortrekkermonument

Sat. 6 Jul, 2024 9:00am - 4:00pm SAST
18 and Over
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 and Over
Event Description
Boer Dra 'n Vrou | 6 Jul | Voortrekkermonument

Boer Dra 'n Vrou


Sien uit na 'n dag vol pret en lekker saamlag by die opwindende "Boer Dra 'n Vrou" geleentheid! Getroude paartjies, vriende, en vriendinne is almal welkom om deel te neem aan hierdie unieke avontuur.


Skryf in en gee jou beste poging om die vinnigste tyd te kry op ons 120m lange hindernisbaan.


Daar is twee opsies beskikbaar: 'n hindernisbaan met water en een sonder water. Maak seker om 'n ekstra paar tekkies en 'n handdoek saam te bring, en dalk ook 'n tweede T-hemp.


Die wenprys is iets besonders: die gewig van jou vrou of vriendin wat jy gedra het, omgesit in dieselfde hoeveelheid bier! Boonop wen julle ook 'n spa-geskenkbewys vir twee.


Moet dit nie misloop nie - kaartjies kos R300.00




Vir kaartjie navrae, kontak TIXSA:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Voortrekker Monument Eeufees Road
Pretoria, GP 0027