Boerspitus

Fri. 11 Oct, 2019 at 8:00pm - Sun. 13 Oct, 2019 at 8:00am SAST
18 and Over
Price: R100.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R100.00
18 and Over
Event Description
Boerspitus

(Kennisgewing: Doutraper kaartjies is uitverkoop)


BOERSPITUS ’n Nuwe tradisie verrys uit die as van ’n sterwende
studentelewe op ons universiteits- en kollegekampusse.
Kom geniet ’n naweek van boeresport, spitbraai en cantus saam met
medestudente en jongmense van regoor die land. Neem namens jou
universiteit, koshuis of dorp deel, of kom wees net ’n toeskouer!

As jou kaartjie vervoer insluit, maak seker jy klim op die bus by een van dié dorpe:

NOORDELIKE ROETE:      
Pretoria–Potchefstroom–Bloemfontein–Orania                                 
SUIDELIKE ROETE:                           
Stellenbosch–Laingsburg–Beaufort-Wes–Britstown–Orania

Groot pryse vir kategoriewenners
Universiteite/koshuise en Republieke

Skakel by die Facebook-groep in om op hoogte van die reëlings te bly: https://web.facebook.com/groups/boerspitus/


Terme en voorwaardes:



  • Boerspitus word op eie risiko bygewoon

  • Kaartjiegelde is nie terugbetaalbaar nie

  • Reg van toegang word voorbehou

  • Geen alkohol sal aan persone onder 18 bedien word nie

  • Beeldmateriaal en foto's van kaartjiehouers mag deur AfriForum gebruik word vir bemarkingsdoeleindes.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Steenbok Herberg Diamantlaan
Orania, Noord Kaap 8752
Join the Conversation

Follow the event with #afriforumjeug