Boerspitus

Fri. 8 Oct, 2021 at 7:00pm - Sun. 10 Oct, 2021 at 8:00am SAST
18 and Over
18 days away
R100.00 - R450.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 days away
R100.00 - R450.00
18 and Over
Event Description
Boerspitus

BOERSPITUS 


Die tyd om ons eie studentelewe te skep het begin! Kom geniet ’n naweek van boeresport, spitbraai en cantus saam met medestudente en jongmense van regoor die land. Neem deel namens jou universiteit, koshuis, dorp of kom wees net ’n toeskouer!


PROGRAM:


Vrydag, 8 Oktober 2021


19:30 vir 20:00 - Cantus (onthou jou hoed, das, baadjie en bierbeker)


23:30 - Laaste rondte


Saterdag, 9 Oktober 2021


09:00 - Boeresport


15:00 - Rivierdryf en vlugbal


17:00 - Spit-ete


19:00 - Prysuitdeling, Mnr. & Mej. Boerspitus, sokkie


23:30 - Laaste rondte   


Sondag, 10 Oktober 2021


08:00 - Vertrek terug na bestemming


SPANNE VIR BOERESPORT


Minimum 4 en maksimum 8 lede per span mag inskryf waarvan ten minste twee lede dames moet wees.


Skryf jou span in voor 8 Oktober 2021 by https://afriforumjeug.co.za/boerspitus/ 


BUSROETEKAART:


(vir persone wat die volle pakket koop)


NOORDELIKE ROETES:                                                                                                   


Pretoria-Potchefstroom-Kimberley-Orania


Bloemfontein-Orania                    


SUIDELIKE ROETE:           


Stellenbosch-Laingsburg-Beaufort-Wes-Britstown-Orania




Sluit aan by die Facebook-groep om op hoogte te bly van die reëlings:


Kyk hier na vorige jare se pret!



Vir navrae in verband met die byeenkoms kontak Marike Labuschagne by 0812170008/[email protected]


Kontak vir kaartjienavrae:


012 880 26 35 /[email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag 9vm – 5vm, Saterdae 9vm tot 4nm, Sondae 10vm tot 1nm, Publieke Vakansiedae 10vm tot 1nm.

Comments
Reserve Tickets
Volle Pakket + More Details R450.00
Selfry Pakket + More Details R300.00
Naweek Toegang Pakket + More Details R200.00
Cantus Toegang + More Details R100.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Steenbok Herberg Diamantlaan
Orania, Noord Kaap 8752
Join the Conversation

Follow the event with #afriforumjeug