Book launch – The President’s Keepers

Thu. 1 Mar, 2018 at 6:00pm SAST
18 and Over
Price: R100.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R100.00
18 and Over
Event Description

Hoe gaan Ramaphosa ontslae raak van al die Zuma-lakeie in veral die wetstoepassingsagentskappe sonder om sy eie magsbasis in die ANC te ondermyn?


Ondersoekende joernalis en skrywer Jacques Pauw sal met Rudie van Rensburg oor sy omstrede topverkoper, The President’s Keepers, in gesprek wees en die lig werp op die mense wat Zuma aan bewind gehou het.


Boeke sal by die geleentheid verkoop word, en jy kan jou eie eksemplaar vir Jacques bring om te teken.


Kontak Clare vir meer inligting: 021 406 3033


Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Tygervalley Conference Room Tygervalley Mall, Bill Bezuidenhout & Willie van Schoor
Bellville, Western Cape 7536