Bouwer en Gielie: Oor Leierskap 01

Wed. 10 Feb, 2021 at 7:00pm - Wed. 10 Mar, 2021 at 8:30pm SAST
All Ages
Price: R120.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R120.00
All Ages
Event Description
Bouwer en Gielie: Oor Leierskap 01

Almal gaan erens ‘n leier moet wees.  Of dit nou in jou werksomgewing, of by die skool, of in jou gemeenskap is, erens gaan jy moeilike besluite moet neem, mense moet bestuur en doelwitte bereik.


In hierdie eerste webinar deel Bouwer van sy eie leierskapervarings, wat hy dink belangrik is en veral die tipe gesprekke wat hy met homself voor;  Gielie takel twee onderwerpe wat vir hom belangrik is:  die bou van verhoudings en om veerkragtig te wees as ‘n leier.


Saam-saam wil hulle in die volgende jaar die gesprek verruim #OorLeierskap, dit verder vat as net die politiek van die dag en die alewige vraag beantwoord waarmee baie worstel:  Hoe gebruik ek my invloed om Suid-Afrika ‘n beter plek te maak?


Kom kyk saam, deel in die gesprek op sosiale media en begin daar waar jy is jou invloed vergroot.


Vir enige navrae rondom kaartjieverkope of aanlynstroming kontak gerus ons kaartjievennoot, TIXSA by:


[email protected] 


Beskikbare tye:


Maandag - Vrydag 9vm - 5nm

Saterdae 10vm - 4nm

Sondae 10vm -1nm

Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm
Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
WatchaTV AANLYN
www.watchatv.co.za, Internasionaal 0000
Join the Conversation

Follow the event with #OorLeierskap01