BOXING NIGHT - OVERS VS EXCELSIOR

Sat. 20 Aug, 2022 at 1:00pm SAST
18 and Over
Price: R185.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R185.00
18 and Over
Event Description
BOXING NIGHT - OVERS VS EXCELSIOR

Boxing Night is ‘n event wat jaarliks plaasvind by Snowflake waar 5 ‘fighters’ van Over de Voor manskoshuis en 5 ‘fighters’ van Excelsior manskoshuis van die begin van die jaar af oefen en dan op 20 Augustus teen makaar boks.


Daar is 5 boks gevegte waar een koshuis aan die einde van die aand koning-kraai, dan is daar ook tussen elke geveg verskillende kunstenaars wat optree.


Boxing Night is ‘n’ Black Tie’ event wat beteken dat die tema vir die aand formeel is, manne trek hulle mooiste pakke aan met ‘n das of strikdas en die dames trek hul mooiste aandrokke aan.


Daar is kosstalletjies beskikbaar en meer as een punt waar verversings verkoop word.


Die kunstenaars se optrede en die boks gevegte vind in die groot sal plaas maar daar is nog 2 ander sale waar daar vasgedans word en ‘drinking games’ gespeel word.


Die event begin 16:00 en eindig 23:00 waar daar nog gekuier word tot laat.


GET INTOUCH


012 880 26 35 / [email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:


Monday - Friday 9am - 5pm; Saturdays 10am - 2pm; Sundays 10am -1pm; Public Holidays 10am - 1pm

NWU-Pukke Excelsior Manskoshuis

NWU-Pukke Over de Voor Manskoshuis

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
SNOWFLAKE VENUE 1-3 KOCK STREET
POTCHEFSTROOM, NORTH WEST PROVINCE 2531
Join the Conversation

Follow the event with #OVERSVSEXCELSIOR