CH3 met CHRIS CHAMELEON en CH2

Fri. 28 Sep, 2018 at 8:00pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description

CH3 met Chris Chameleon & CH2


Met Chris Chameleon, Dirkie van Staden en Corneille Hutten


Klassiek, wêreld-fusie en instrumentale “pop” met stem.


Beide Chris Chameleon & CH2 is bekend daarvoor dat hulle dikwels die grense van hul genres  toets, sodat hul gehore altyd iets nuuts en verrassend te wagte kan wees!


Chris Chameleon se briljante stemgebruik en magnetiese verhoogpersoonlikheid kombineer met die vernuftige kitaarspel en musikale vuurwerke van CH2 se fusion-styl met Spaans-Latynse-Afrika-ritmes en sommer lekker Afrikaans. ‘n Groot verrassing van hierdie samewerking is dat Chris Chameleon teks en melodie byvoeg tot die dinamiese oorspronklike werk van CH2 om tot die skepping van splinternuwe liede te lei. Ch2 skep op hulle beurt weer verwerkings van Chris se grootste  treffers om 'n vertoning uit die boonste rakke en van internasionale gehalte aan te bied.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre