Charmaine Africa in gesprek met Bettina Wyngaard oor Amma | Boekekuier
Sun. 4 Aug, 2024 10:00am - 10:45am SAST
Geen ouderdomsbeperking
Geen ouderdomsbeperking
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Geen ouderdomsbeperking
Event Description
CHARMAINE AFRICA AMMA In gesprek met Bettina Wyngaard
Hermanus Amma is die verhaal van Charmaine Africa (ma van André en Nathan Trantraal) wat in ’n armoedige, apolitiese familie in Bishop Lavis grootword teen die agtergrond van apartheid.
Sy probeer haar familie bymekaar hou terwyl alles uitmekaar val.
Dié memoir laat jou lag en huil en gaan sit diep in jou lyf.
Prys: R50
Plek: Munisipale Biblioteek, Hermanus
Tydsduur: 45 min
Feesnavrae:
[email protected] | +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees