Coffee snobs | MUSIEK | ORKES

Sat. 9 Aug, 2025 8:00pm - 9:10pm SAST
All Ages
69 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
69 days away
All Ages
Event Description


Coffee snobs


Trein na Pretoria vertel die lewensverhaal van ’n vrou en elke fase van haar lewe word ingekleur met musiek: Van ’n onskuldige meisie met groot drome tot die avonture van ’n jong vrou wat die wêreld en vryheid omhels; van verlief raak en trou tot moederskap – die wonderlikste ontnugtering; van ouer en groter word (maar nooit oud nie) tot die seerste seer om vir oulaas tot siens te sê.


Hierdie musikale reis met ’n mooi einde is gegrond op ’n ware verhaal: dié van elke dogter, jong vrou, ma en ouma.


Pinotage 100 Wynproe voor vertoning


Tydsduur: 70 min


Ouderdomsbeperking: Geen




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Sandbaaisaal 71 Hoofweg
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees