Cook and Dine with Elmarie Berry / Kook en Kuier Saam met Elmarie Berry
- Get Tickets
- Details

Elmarie Berry’s winning recipes caught the eye on social media ten years ago. Today she has two internationally acclaimed recipe books to her name. For this special three-course lunch, Elmarie shows how she prepares dishes from Kosbaar: Skep herinneringe met ‘n feesmaal and The Table that you can enjoy afterwards. Local Clarenite, Naomi Visser is the hostess.Only 30 places are available for this feast.
The price for the cooking demonstration and the meal is R750 per person which includes wine.
Street parking available close by.
Venue is wheelchair friendly by prior arrangement
Elmarie Berry se wenresepte het tien jaar gelede op sosiale media die aandag getrek. Vandag het sy twéé resepteboeke wat internasionaal bekroon is agter haar naam. Vir hierdie spesiale driegang-middagete wys Elmarie hoe sy geregte uit Kosbaar: Skep herinneringe met ‘n feesmaal en The Table - waaraan jy na die tyd kan smul – berei. Clareniet Naomi Visser is die gasvrou
Slegs 30 plekke is vir dié feesmaal beskikbaar. Die prys vir die kosdemonstrasie en ete is R750 per kop. Dit sluit wyn in.
Straatparkering is beskikbaar.
Venue is rolstoelvriendelik mits vooraf gereël.
GET INTOUCH
012 880 26 35 /[email protected]
OPERATING HOURS
Ticketing Support:
Monday - Friday 9am - 5pm
Saturdays 10am - 2pm
Sundays 10am - 1pm
Public Holidays 10am - 1pm
- Instagram: @clarensartsfestival