CORLEA BOTHA - ONBREEKBAAR

Wed. 10 Apr, 2019 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R130.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R130.00
All Ages
Event Description
CORLEA BOTHA - ONBREEKBAAR

CORLEA BOTHA


Die langverwagte solo album "ONBREEKBAAR" maak uiteindelik sy verskyning, agt jaar na die uitruikin van "Wie ek is".


Aanhangers kan natuurlik uitsien om die ou gunstelinge te hoor (Swart Koffie, Sonvanger), maar saam met hierdie nuwe album kom 'n nuwe klank en voorkoms vir Corlea, asook 'n splinternwe vertoning.


Van die nuwe gunstelinge is: Breek my hart, Uit klip gekap, Bittersoet en Onbreekbaar.


As jy gedink het jy het alles van hierdie veelsydige kuntenaar gesien of gehoor, dink maar weer.......


Met hierdie vertoning bewys sy weer dat sy die musiekgrense verskuif buite elke boksie waarin iemand haar wou plaas. 


Kom luister na 'n vertoning wat die boodskap van hoop, liefde en uitkoms spreek.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre