Crescendo – presented by Die MusiekHuis
Vr. 31 Okt, 2025 om 6:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Die MusiekHuis Studio bied met trots hul jaarlikse studentekonsert aan.
Laat die jong talent jou wegvoer met veelsydige items in sang, kitaar, ukulele, dromme, klavier en viool.
Hierdie konsert is jaarliks die hoogtepunt, of “crescendo”, waarna al ons studente uitsien.
Neem asseblief kennis: 17:30 vir 18:00
