Dana en Bun gesels | BOEKEKUIER
Sat. 9 Aug, 2025 10:00am - 11:00am SAST
Alle ouderdomme
91 days away
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
91 days away
Alle ouderdomme
Event Description
Dana en Bun gesels
Gespreksleier: Barend la Grange
Dana Snyman se Seun en Bun Booyens se Troep vertel verskillende stories van dieselfde tydperk in ons land se geskiedenis.
Dana brei in Seun uit oor dinge waaroor hy nie graag voorheen geskryf het nie, en in Troep gee Bun ‘n stem aan honderde soldate wat in die grensoorlog nog bloot kinders was.
Kom proe ook ‘n bietjie bier saam met Honingklip.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees