DANA OOR RUGBY, REISE EN DIE ARMY

Sun. 26 Apr, 2026 9:00am - 10:00am SAST
All Ages
27 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
27 days away
All Ages
Event Description


Een van Afrikaans se geliefdste en gewildste skrywers, DANA SNYMAN gesels oor sy drie jongste boeke: Wie de hel is Johnny Joubert?, Seun en Die binneland in. JACO STRYDOM, teoloog en skrywer van niefiksie soos Eendag is te ver en die roman Daka, volg die goue draad in Dana se stories.
 
Kos en drankies sal op eie koste beskikbaar wees. 
Geen alkohol mag na venue gebring word nie. 
Venue is rolstoelvriendelik. 
Straatparkering is beskikbaar.


Daar sal 'n geleentheid wees om die skrywers ná die praatjie te ontmoet en hul boeke te koop.




NEED HELP REGISTERING? CONTACT US ON:


012 880 26 35  / [email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:


Monday - Friday 9am - 5pm


Saturdays 10am - 2pm


Sundays 10am -1pm


Public Holidays 10am - 1pm

Comments
Reserve Tickets
GENERAL ADMISSION R120.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Protea Hotel Corner of Main and Van der Merwe Streets
Clarens, Free State 9707
Join the Conversation