Danny Smoke by The Buffalo
- Get Tickets
- Details
Die Rondte Is Op My met Danny Smoke.
Met Danny Smoke se nuwe toer gaan hy dit behoorlik vir jou doen. Kom reg vir kuier want Danny se konserte is vol energie en boonop bring hy sy hele band saam. Die shows is vol energie met gunstelinge soos Jou Lippe, Gaan Ons Inlê en T-Shirt wat gehoor kan word.
Dit gaan een groot kuier wees met ’n paar uitdagings die aand!
Merk solank die datum wanneer Danny by jou kuier want jy moet sommer al vroegtydig jou kaartjie bespreek. Dit gaan 'n aand wees om te onthou!
Sien julle by THE BUFFALO!
Vir kaartjienavrae kontak TIXSA by:
[email protected] / 012 880 26 35
Werksure:
MA - VR 9VM – 5NM
SAT: 10VM – 2NM
SON: 10VM -1NM
Algemene navrae oor die toer:
064 970 8096 / [email protected]
Danny Smoke
- Twitter: @Danny_Smoke
- Instagram: @dannysmokeking
Follow the event with #dierondteisopmy