De Goede Hoop bied aan: Van hoop tot die hof
Sa. 7 Feb, 2026 om 6:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Op die oggend van 24 Januarie 2026 het drie gesinne in hulle motors geklim en die pad gevat Pretoria toe. Later die middag, het ouers bekommerd hulle 18-jarige spruite vaarwel gesê en in Pretoria agtergelaat met die hoop dat hulle hul sal gedra. Skaars twee weke later, in die vroeë oggendure van 6 Februarie, het vyf selfone een ná die ander geskree, ligte is aangeskakel en ouers kon hulle ore nie glo nie.
Die spruite het hulle toe nie gedra nie.
Kommentaar
