De Goede Hoop bied aan: Die Reünie

Sa. 12 Sep, 2026 om 7:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Stem oor luidsprekers:


Dames en here ... en almal deesdae tussenin ... sit terug, haal asem ... en maak reg vir iets wat julle nie gou gaan vergeet nie.


Verwelkom asseblief met ’n warm, entoesiastiese applous ... julle aanbieder vir vanaand ... Albertus Vogel!


(Moerse applous. Albertus stap op in ’n oordrewe, belaglike gekleurde pak en gedra homself soos ’n beroemde persoon.)


Albertus:
Ag nee wat ... julle bederf my nou. Ek voel sommer weer jonk. Of sou ek liewer sê ... jonger.


(Kyk rond in gehoor.)


Ek herken ’n paar van julle ... van julle lyk bekend ... maar julle gesigte is nou so ’n bietjie ... opgedateer.


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081