Dekades op die lug! #Baillies60
Wed. 28 Oct, 2026 at 6:30pm SAST
All Ages
82 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
82 days away
All Ages
Event Description
Vier Baillies se 60ste bestaansjaar saam met ons in ’n energieke televisieprogram vol musiek, dans en nostalgie! Elke graad bring ’n dekade tot lewe – van die 1960’s tot 2026 – terwyl ons hulde bring aan die mense wat deur die jare deel van Baillies se storie was.
Saam gaan ons lag, dans en droom, terwyl ons leerders met energie en entoesiasme die verhoog betree. Die revue beeld ons kampioenleerders uit as ambisieuse, dinamiese en veerkragtige jongmense wat deur die jare bewys het dat Baillies ware “Survivors” oplewer.