Die De Kraal Tafel met JNDR
                    Fri. 15 Mar, 2024 at 6:00pm            SAST            
    
                    All Ages            
    
                    All Ages            
- Get Tickets
 - Details
 
Event Stats
         
                    All Ages            
Event Description
            
            
        
        Die De Kraal Tafel met JNDR
Joshua na die Reen is weer terug by Pierneef's Kraal.
Die geleentheid het nou 'n splinternuwe baadjie in die vorm van 'n aansit langtafel charcuterie ondervinding in Pierneef se oorspronklike studio.
Die tafel bevat talle sout en soet charcuterie spesialiteite van De Kraal voorberei deur ons sjef, Victoria, met kase, vleise, brode, botters, gebak ens.
Elke kaartjie is per persoon en sluit jou verwelkomingsdrankie, jou plek by ons De Kraal Tafel in en die intieme optrede deur JNDR.
Kontantkroeg is beskikbaar tydens die aand. Kaartbetalings is welkom.
Ongelukkig geen eie drank of kos word toegelaat nie.
Veilige parkering is beskikbaar.
Sien uit om julle te sien!
Comments
        
            Join the Conversation        
        - Instagram: @pierneefskraal
 
Follow the event with #pierneefskraal