Die Dag Toe Guppie Sweef
- Get Tickets
- Details

Twee hansworse van die die jaar is 2052 kom vertel vir ons die storie van Guppie, ‘n grenspos bewaarder. Guppie bly in ‘n klein boere gemeenskap. Die Republiek van Die Kapok Boere Vereeniging (Of die RKBV). So vernoem na ‘n aardbewing ‘n skeur getrek het reg rondom ‘n lappie aarde. Guppie staar vir dae aan een na die elektriese heining en vra: Is daar lewe aan die ander kant? Lyk hulle soos monsters uit een van sy ergste nagmerries, of is die antwoord, ’n blikkie.
Die storie vertelling word d.m.v narwerk en fisiese komedie behartig. Guppie sal die jong klomp laat skater lag, terwyl die onderliggende kommentaar volwassenes sal laat na dink oor ons huidige polere samelewing, mense met noue gedagtes en die vrees vir “die ander”.
Tyd: 40 min
- Twitter: @TheatreGalloway
- Instagram: @thegallowaytheatre
Follow the event with #gallowaytheatre