Die Groot Kuier
Sat. 1 Jun, 2019 2:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Die Oud-Affiebond nooi alle Oud-Affies, Affie-Ouers, Affie-vriende en hul gesinne om te kom kuier by Klub 600.
Saterdag - 1 Junie 2019 vanaf 14:00 tot laat.
Kaartjies is beskikbaar teen R125.00 per persoon en sluit 'n braaipak, pap en sous en braaivleisvure in. Toegang vir laerskoolkinders wat 'n braaipak met ouers deel is R25.00 Addisionele braaipakke is beskikbaar teen R75.00.
Bring eie eetgerei en peuselhappies. Kontantkroeg beskikbaar (geen eie drank en koeldrank word toegelaat nie)
Kom kyk Super Rugby saam met ons!
(SHARKS VS HURRICANES 15:05 EN LIONS VS STORMERS 17:15)
Veilige parkering op die skoolterein.
Comments