Die HS Ermelo Jagkompetisie van 2024

Sat. 27 Jul, 2024 at 12:00am SAST
All Ages
77 days away
Price: R500.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
77 days away
Price: R500.00
All Ages
Event Description
Die HS Ermelo Jagkompetisie van 2024

Die Hoërskool Ermelo Jagkompetisie van 2024 is ten bate van die Errieraad vir fondsinsameling.


Die Errieraad gebruik die fondse om by te dra tot die verbetering van EHS se terrein en fasiliteite.


Met groot en opwindende pryse op die spel is hierdie ’n ideale geleentheid om deel te wees van die Erries se vooruitgang.




Pryse:


1ste - 1x Buffelbul


2de - 1x Zebra, 1x Swartwildebees, 2x Springbokke


3de - 1x Howa Jaggeweer & Teleskoop


4de -  9mm Baretta APX-pistool


5de - 1x "midweek" buite seisoen, Marloth Park


6de - 2x njala-bulle


7de - 2x Blouwildebeeste


8de - 2x Blesbokke


9de - 2x Blesbokke


10de - 2x Blesbokke 

Comments
Reserve Tickets
Raffle Ticket ONLY | This is not an entry ticket + More Details R500.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Hoërskool Ermelo 1 Joubert Street
Ermelo, MP 2350
Join the Conversation

Follow the event with #BerniceWest