Die LEKKER Boeremusiek Opskop
Sat. 17 Sep, 2022 1:00pm - 9:00pm SAST
All Ages
R0.00 - R50.00
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
R0.00 - R50.00
All Ages
Event Description
Die LEKKER Boeremusiek Opskop / 17 September 2022
Plek: Voortrekkermonument - Die Amfiteaterdak (Rolstoelvriendlik, Badkamerfasiliteite beskikbaar)
Tyd: 13:00 - 17:00 Vlooimark | 17:00-21:00 Boeremusiek Opskop
- Hennie de Bruyn en die Kitaar Kêrels | Penkoppe Boeremusiek Orkes
- Baie te eet en te drink.
- Bring jou eie stoel saam (kampstoel)
- Ingang R50 p/p, kinders onder 12 gratis vir die Boeremusiek Opskop
- Addisionele koste by die ingangs hek by die Voortrekkermonument van R20 per voertuig
Vooroptrede:
Fanus Pienaar en vriende.
Flooimark Stalletjies teen R350 per 3 x 3-meter Stalletjie -
GEEN kos en enige vorm van drinkgoed stalletjies word toe gelaat nie.
Skakel Charlene by 012 664 1167 of stuur 'n epos na [email protected]
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Comments