Die Piesangskille – Die liedjies se verhale

Vr. 20 Mrt, 2026 om 7:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Die Piesangskille se Stories en verhale-vertoning is die eerste van sy soort. Met die laaste drie jaar se liedjies wat almal as gevolg van gebroke harte in Potchefstroom geskryf is, is hierdie een van die eerste kere wat jy al die stories gaan kan hoor.


Met Johan Balt op die kitaar, Johan Viljoen op die bokskitaar, Zander Botha op die akoestiese dromme en Daniël Marais wat die stories vertel en dalk ’n paar gedigte lees, kan jy definitief ’n aand verwag wat jou deur die studentejare van die “random band van Potch” vat.


So bring jou ouma en geniet ’n aand vol lag en musiek saam met Die Piesangskille.


Kommentaar
Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081