Die Queen en ABBA Tribute Show

Sun. 20 Dec, 2020 12:30pm - 2:30pm SAST
All Ages
20 days away
Price: R180.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
20 days away
Price: R180.00
All Ages
Event Description
Die Queen en ABBA Tribute Show

Die talentvolle sangers Elme Churr en Armand Joubert het kragte saamgesnoer in ’n produksie wat jou nostalgies sal terugneem in tyd - en met tye jou uit volle bors sal laat saamsing. Die Queen & ABBA Tribute Show op Sondag, 20 Desember, is ’n skatkis vol treffers saamgevat in een produksie. Indrukwekkende uitrustings wat deur die loop van die vertoning aangetrek en afgewissel word, dra by tot dié produksie wat in die magiese koepeltent, The Monte Dome, by Monte de Dios, aangebied word.


Die koepeltent is enig in sy soort en konsertgangers word stomgeslaan deur dié indrukwekkende struktuur. Die klank, beligting en toerusting is van wêreldgehalte om ‘’n besonderse musiekervaring moontlik te maak.


Daar is ook genoegsame spasie om binne die regulasies rondom Covid-19 te bly.


Tye vir die vertoning:


Deure maak oop: 12nm


Die vertoning begin: 12:30nm




The talented singers Elme Churr and Armand Joubert have joined forces in a production that will take you nostalgically back in time - and at times make you sing along from the bottom of your heart. The Queen & ABBA Tribute Show on Sunday, December 20, is a treasure trove of hits summed up in one production. Impressive outfits that are put on and varied throughout the show contribute to the production presented in the magical dome tent, The Monte Dome, at Monte de Dios.


The dome tent is one of a kind and concert-goers are stunned by this impressive structure. The sound, lighting and equipment are world class to enable a special musical experience.


There is also ample space to stay within the regulations surrounding Covid-19.


Show times: 


Doors open 12pm


Show Starts: 12:30pm


Vir enige navrae rondom kaartjieverkope kontak gerus ons kaartjievennoot, TIXSA by:


[email protected] /  012 880 26 35 


Beskikbare tye:


Maandag - Vrydag 9vm - 5nm

Saterdae 10vm - 4nm

Sondae 10vm -1nm

Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm

 

 

 

Comments
Reserve Tickets
TOEGANGSKAARTJIE + More Details R180.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Monte de Dios Dome 106 Achilles Street
Pretoria, GP 0081
Join the Conversation

Follow the event with #QueenEnABBATributeShow