Die Rottevanger van Hamelin
Sat. 16 Aug, 2025 at 11:00am SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Die Riverside Theatre Company, bekend vir produksies soos Skoonlief en die Ondier, Die prinses en die ertjie, Hansie en Grietjie en Repelsteeltjie, is terug met ’n splinternuwe produksie! Die Rottevanger van Hamelin! “Ag! Nie nog ’n rot nie”. “Hulle byt my tone” “O gonna Piet! Neeeeeeee!” ’n Kinderteateravontuur vol pret en plesier! Kom beleef ’n wonderlike vertelling met interaktiewe toneelspel waar die kinders self deel kan wees van die storie. Met snaakse karakters, vrolike musiek en opwindende verassings, is hierdie produksie perfek vir die hele gesin.
Lag saam met die spelers en help om die raaisel van Hamelin op te los! Moenie dit misloop nie – ’n kans om jou kinders se verbeelding te laat leef.
Comments