Die Singkamer, met Thys Nortje, Jaid River en Jacob Funk
Sa. 14 Nov, 2026 om 7:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Die Singkamer is terug vir rondte vier, hierdie keer met The Dress Rehearsal.
Het jy al ooit gewonder wat regtig agter die skerms gebeur voordat die gordyn oopgaan? Sluit aan by Thys Nortje, Jaid River en Jacob Funk vir ’n aand vol nuwe liedjies, eerlike stories, spontane oomblikke en ’n eksklusiewe kykie na die chaos, pret, en humor wat gewoonlik net agter die verhoog afspeel.
Beleef die vertoning voordat die vertoning begin, waar alles nog moontlik is!
