Die Toekoms van Afrikaanse Taal en Kultuur | Aktuele Gesprek
- Get Tickets
- Details

Die Toekoms van Afrikaanse Taal en Kultuur: ’n Dinamiese gesprek oor taal, identiteit en kultuur
Gespreksleier: Leon Gropp
In gesprek met: Prof Micheal Le Cordeur (US). NNS-gegradeerde navorser en professor in Afrikaansonderwys. Le Cordeur is 'n direksielid van die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) en is in 2024 verkies tot die organisasie se nuwe voorsitter. Tans die vise-dekaan vir Onderrig in Leer in die Fakulteit Opvoedkunde van die Universiteit van Stellenbosch.
Moontlik gemaak deur: ontbytSAKE
Hierdie gesprek fokus op moedertaal as draer van identiteit en uitdrukking, met spesifieke aandag aan Afrikaans binne ’n veranderende samelewing.
Daar word ondersoek hoe taal bly ontwikkel, aanpas en relevant bly vir nuwe generasies.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees
