Die Vyftigers | Musiek en Woord

Sat. 9 Aug, 2025 at 6:00pm SAST
All Ages
69 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
69 days away
All Ages
Event Description


Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal


Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud en dit is die 25ste jaar wat Kalfiefees gehou word.


Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal het pas hulle 50ste verjaarsdae gevier. Die manne skryf en speel hul eie unieke musiek en tydens die Kalfiefeesprogrambekendstelling het Die Vyftigers vir die eerste keer saam gespeel.


Ons gaan hulle almal weer saam op ’n verhoog kry vir nog 'n aand, waarin die afgelope 25, 50 en 100 jaar sinvol tot orde geroep gaan word, gedekonstrueer, gevier en ingeasem word. In hierdie klein en nederige reus van ’n taal, Afrikaans. 


Tydsduur: 70 Minute


Geen Pouse




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Hermanus Munisipale Ouditorium 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees