Elandré Kersfees
So. 20 Des, 2026 om 3:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Elandré Kersfees – ’n Semi-akoestiese samesyn met van die gewildste Kersliedere, sakraal en sekulêr, in Engels en Afrikaans. Kom vier die feesgety saam met jou geliefdes by AfriForum Teater.
’n Gedeelte van die kaartjieverkope word geskenk aan liefdadigheid – so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie ’n feestyd vir almal om te geniet!
