Elvis Blue Live

Fri. 28 Sep, 2018 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description


Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg. Met ‘n opwindende album wat wag op die voorstoep bestek sy musiek tweetalig vir alle musiek liefhebbers!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
The Barnyard Theatre Plett Antlers Lodge, Askop Road The Crags
Plettenberg Bay, Western Cape 6602
Join the Conversation

Follow the event with #AfterDarkPlett