ELVIS BLUE - 'N AAND MET ELVIS BLUE

Sat. 30 May, 2020 at 7:30pm SAST
All Ages
50 days away
Price: R200.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
50 days away
Price: R200.00
All Ages
Event Description
ELVIS BLUE - 'N AAND MET ELVIS BLUE

Optrede Beskrywing: Elvis Blue (Afrikaans)


Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg. ‘n Aand saam met Elvis Blue is altyd gevul met treffers wat die hart snare roer, die hande laat klap en die hart weer laat droom.

Elvis Blue

What the world has begun to realise is that Elvis Blue resonates with a creative force that ebbs only from the most talented of artists.

One simply has to listen to the hauntingly beautiful Things My Father Said or Lighthouse or Save Me, or any of his original compositions for that matter, to realise that you are in the company of greatness. Balance this divine gift with great humility, a kind heart and the work ethic of Henry Ford and you begin to understand the soul within this artist.

The gifted musician’s journey started when he was a young boy, singing in school choirs, and busking in the streets of Johannesburg and Scotland. His one and only goal was to make and perform music. After a stint overseas as a street musician, Elvis returned to South Africa where he decided to study contemporary music.

After appearing in numerous bands Elvis started a project where he sang under the name MONO. He released three albums under this time. When MONO’s record deal came to an end, Elvis decided that he would move to George where he would become a music teacher, write his own music, and live a quiet life.

After spending some time in George, Elvis was approached by a record company who wanted him to record an Afrikaans album. “The first album I did was under the name Jan Hoogendyk, my real name, and the album did really well. It won an ATKV Lier Award. His second Afrikaans album, "Ontskemer" also under the name Jan Hoogendyk, was nominated for a 2010 South African Music Award.(SAMA).

While living in George he met the friend whose name he would adopt in 2008. “My wife works at an organisation that is a hospice and children’s home and I met this little boy there when I used to go and play my guitar for them. He really wanted to be a keyboard player, and his name was Elvis Blaauw”, he says. When he passed away in 2009, as a tribute to this amazing young man, Jan Hoogendyk adopted his name and Elvis Blue was born.


In 2010, Elvis Blue won the title of Mnet Idol for that year – sharing half the profit with runner up Lloyd Cele.

Elvis Blue released the album that would change his life as a musician and consolidate all his years of hard work. This album was simply titled Elvis Blue. On the album’s release in November 2010, it shot up the radio and sales charts and reached Gold status. The first three singles Things My Father said, Lighthouse and Save Me were massive hits. The album went platinum in late 2011.

Elvis is also a dedicated husband and father besides being a world class musician and a household name in South Africa.

Elvis was named an official global ambassador for the 46664 Bangle initiative, and through this opportunity he helps to educate people on the social justice ethos of Mr. Nelson Mandela. The 46664 Bangle initiative is one of the 46664 Foundation’s key initiatives.

Elvis has also partnered with Bavarian Motorcycles as their BMW motorcycle brand ambassador for the year 2012.

The success Elvis Blue over the past few years enabled himself to invest in something very near and dear to his heart – The Elvis Blue Music Academy. The Academy was started by Elvis to teach underprivileged children the joy of music. The organisation provides instruments and instruction in a safe, warm environment. “Music has the ability to heal,” Elvis says. “This venture is living proof of that.” The Elvis Blue Music Academy operates in the Western Cape, George, Alexandra & Zandspruit in Gauteng..

Elvis released his 2n album "Journey" in 2012 and his 3rd album, "Afrikaans" in 2013. All 3 albums, were awarded the SAMA for Best Adult Contemporary Album consecutively in 2012, 2013 and 2014.

Elvis’ success is due to years of hard work, passion and commitment, and even though the path has been long and sometimes never ending, the real journey has only begun now.



Die suksesverhaal van ’n beskeie, talentvolle sanger

Sy besonderse talent om stories met sy musiek te vertel vind groot aanklank by ’n wye gehoor. Sy nuutste album “AFRIKAANS”, sy vorige album “JOURNEY” sowel as sy debuutalbum “ELVIS BLUE” is nie net gewild vanweë die oorspronklikheid nie, maar ook omdat dit ’n baie sterk Suid-Afrikaanse inslag het.

Elvis is die eerste Afrikaanse sanger wat op die Top Tien van die iTunes Stores pryk – en hierdie groot eer het hom te beurt geval pas nadat sy jongste album “AFRIKAANS” uitgereik is. Sy vele SAMA-benoemings die afgelope twee jaar is ook ’n bewys dat hy ’n baie talentvolle liedjieskrywer en sanger is. Hy het in April 2012 met die SAMA-prys vir die Best Adult Contemporary album (“ELVIS BLUE”) weggestap en in 2013 vir "JOURNEY". In 2014 is "AFRIKAANS" met die SAMA vir Beste Kontemporer Musiek Album bekroon.

Elvis meen sy musiekloopbaan het die jaar voordat hy as wenner van SA Idols gekroon is, begin vlam vat.. “Ek oefen elke dag, want dit help my om voorbereid te wees vir wat dalk more op my wag. Al kry ek selfs benoemings of pryse, beteken dit nog steeds nie dat ek dit gemaak het of gearriveer het nie. Dit is bloot erkenning vir dit wat jy gelewer het, en dat jou produk gehoor word en na waarde geskat word. “Ek wil graag hê my musiek moet ’n positiewe verskil in mense se lewens maak.”

Voordat Elvis as die wenner van SA Idols aangewys is, het hy soos menige musikant eers in ’n paar bands gespeel. Hy het byvoorbeeld die projek MONO begin, waar hy onder dieselfde naam gesing het. Toe MONO se platekontrak verstryk het, het hy besluit om sy vlerke te sprei. Hy het na George verhuis waar hy musieklesse gegee het, sy eie liedjies geskryf het en ’n rustiger lewe gely het.

Daarna het nog ’n Afrikaanse kontemporêre album gevolg wat hy onder sy eie naam, Jan Hoogendyk, uitgreik het. Die album is met ’n ATKV Lier-toekenning bekroon. Sy volgende Afrikaanse album ‘ONTSKEMER”, wat hy ook onder Jan Hoogendyk uitgereik het, is vir ’n SAMA-prys in 2010 benoem.

Terwyl hy in George gewoon en gewerk het, het hy gereeld by die kinderhuis en hospice, waar sy vrou werksaam was, vir die kinders en pasiënte gaan sing. “Ek het toe die siek seuntjie Elvis Blaauw ontmoet. Hy wou baie graag ’n klawerbordspeler geword het.” Toe die seuntjie in 2009 gesterf het, het hy besluit om Elvis se naam te laat voortleef en sy nuwe verhoognaam Elvis Blue is gebore.

Hy in 2010 die titel van M-Net Idol van die Jaar ingepalm en die helfte van sy wengeld met die naaswenner Lloyd Cele gedeel. Sedertdien het hy ook die eer gehad om vir sterre soos James Blunt en Bon Jovi tydens hul konserte met sy eie vertoning te open.

Die landskap van sy loopbaan het uiteraard in 2010 (na Idols) drasties verander. Sy album ‘ELVIS BLUE” wat in November 2010 uitgereik is, het reeds platinum-status bereik en nie minder as drie liedjies ‘THINGS MY FATHER SAID” “LIGHTHOUSE” en “SAVE ME” het immergroen treffers geword.

Elvis is ’n toegewyde wederhelf en pa en is ook ’n amptelike ambassadeur vir die 46664 Bangle projek, wat ’n groot bydrae tot plaaslike opvoeding lewer. Sy sukses het ook daartoe aanleiding gegee om te belê in the Blue Music Academy. Die akademie is gestig om minderbevoorregte kinders in musiek te onderrig, ’n projek wat hom ook baie na aan die hart lê. Die organisasie verskaf insturmente en opleiding in ’n veilige omgewing. “Musiek het die vermoë om heel te maak en hierdie akademie is ook ’n duidelike bewys daarvan. “ Die Blue Music Academy is aktief in die Wes-Kaap, George, Alexandra en Zandspruit in Gauteng.

Vir verdere navrae kontak:
Kona Brown
E-mail: [email protected] Tel: +27(0)834563341

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre

View Everyone
Who's Going?

Helena R

Hennie B

Gerhard B

Selome J

Henriette S