Entrance Fee to the Voortrekker Monument

Multiple Dates & Times
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Entrance Fee to the Voortrekker Monument

Entrance/Toegang


Die majestueuse Voortrekkermonument is in die noordelike deel van Suid-Afrika, in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat geleë. Dié unieke Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van suidelike Afrika en die geskiedenis van die Afrikaner en is in ‘n pragtige omgewing geleë. Dit is vandag die mees besoekte erfenisterrein van sy soort in Gauteng en een van die top tien kultuurhistoriese besienswaardighede in die land. Die Monument bestuur ook die Bloedrivier Erfenisterrein.


The majestic Voortrekker Monument is situated in the northern part of South Africa in the Pretoria (Tshwane) region in a nature reserve. It is a unique Monument which commemorates the Pioneer history of Southern Africa and the history of the Afrikaner and is situated in a beautiful setting. Today it is the most visited heritage site of its kind in Gauteng and one of the top ten cultural historical visitor attractions in the country. The Monument also manages the Blood River Heritage Site.

Comments
Tickets
Reserve Tickets
Please select an available date & time:

Venue Details
Voortrekker Monument Eeufees Road
Pretoria, Gauteng 0001
Join the Conversation