Erfenis is Groot - Ten bate van BloedRivier - Erfenisterrein
Sat. 5 Apr, 2025 5:00am - 7:00pm SAST
All Ages
104 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
104 days away
All Ages
Event Description
Kom vier jou erfenis saam met die Rapportryers, wat 75 jaar jonk is, by die ikoniese Voortrekkermonument!
Alles ten bate van die Bloedrivier-erfenisterrein.
Besonderhede:
Datum: Saterdag, 5 April 2025
Tyd: 05:00 tot 19:00
Plek: Amfiteater-afdakke, Voortrekkermonument, Pretoria
Jy kry:
- Vermaak: Optredes deur Ricus en Lisa Nel, Ichnus, sowel as Ruan du Toit.
- Braaiplek: Kole voorsien deur Charka. Bestel jou braaipak saam met jou kaartjie en kom braai self jou gunstelingvleis, verskaf deur Hokaai Vleismark.
- Bykosse: Lekker pap en sous.
- Kontantkroeg
- Boeremark: Vanaf 05:00.
- Erfenisstalletjies: Beskikbaar die hele dag.
- Bergfietstydtoets: Familievriendelik (60/120 min), vanaf 07:00 tot 11:00. Aangebied deur XCOSA – kontak Pierre by (079) 717-1209 vir meer inligting.
- Perdry-pretritroete: Bring jou eie perd en geniet ’n veilige roete vanaf 07:00 tot 11:00, met die Voortrekkermonument in die agtergrond. Beslis ’n unieke ervaring!
- Gratis Parkering: Spesiale areas vir motorfietse, fietsryers en perderuiters, sowel as veilige parkering vir almal.
Bring saam:
- Jou familie en vriende.
- Eetgerei vir die braai (braaitang en gunstelingbraaispeserye).
- Gemaklike kampstoele, komberse en sambrele.
- Afdakkies (gazebo’s) vir die braai.
- Jou bergfiets, perd of motorfiets.
Los liewer tuis:
- Geen eie kos of drank word toegelaat nie.
- Geen wapens, vuurwerke of dwelms word toegelaat nie.
GET IN TOUCH
012 880 2635 / [email protected]
OPERATING HOURS
Ticketing Support:
- Monday - Friday: 9am - 5pm
- Saturdays: 10am - 2pm
- Sundays: 10am - 1pm
- Public Holidays: 10am - 1pm
Comments