Felias en Pokkel Poppekas deur Jakkie Louw
- Get Tickets
- Details
Felias en Pokkel is Jakkie se poppekas oor twee muise in die boer se huis. Dis vol komedie en musiek wat Jakkie self geskryf het. Hierdie oulike storie is vir die hele gesin. Kinders onder 13 sal die hardste saam sing.
Vir enige kaartjie navrae of ander vorme van betaling, kontak TIXSA by [email protected]
Kontaknommers: 087 087 7464 / 079 996 6053
Werskure:
Jakkie Louw
Met Jakkie se humorsin en oorspronklike klank, vier hy al meer as twee dekades in die musiekbedryf en het al twee SAMA nominasies asook verskeie ander toekennings ontvang.Jakkie help jong musikante en het die boek, Musikant 101 geskryf om jong musikante te help met aspekte in die bedryf wat moeilik kan wees.As jong getroude Pa het Jakkie twee kinderboeke die lig laat sien en toer deesdae met ‘n poppekas genaamd Felias en Pokkel
- Twitter: @jakkielouw
- Instagram: @jakkielouw1
Follow the event with #feliasenpokkelpoppekas