Fire and Folk Festival

Sat. 13 Jun, 2026 9:00am - 6:00pm SAST
All Ages
Tomorrow
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Tomorrow
All Ages
Event Description
Fire and Folk Festival

Maak seker jy kry jou kaartjies vóór dit uitverkoop — Op 13 Junie gebeur die grootse fees in Harties die jaar!


Bring die hele familie saam vir ’n dag vol vermaak vir oud en jonk:


• Inflatables vir die kinders
• Top live musiek
• Unieke stalletjies
• Heerlike kos
• Yskoue drinkgoed (kontantkroeg beskikbaar)


Die atmosfeer gaan ongelooflik wees — ons sien julle daar!


Geniet optredes deur:


Dozi, Van Pletzen, Elandrè, Synth Peter, Ou Tekkies, L.E Band, John Delinger, Drummer Ryle en vele meer.


Vuurputte sal jou warm hou, en vuurblasers sal die laatmiddag-atmosfeer ekstra besonders maak. Kom geniet die dag saam met ons.


Geen eie kos of drank word toegelaat nie.


Ou Tekkies:
MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiekvideo)


Synth Peter:
Hier Om Te Dans


Elandrè:
Elandré - Vuur Op Die Water


Van Pletzen:
Dronk op Liefde (ft. Early B)
Maia-hee – Van Pletzen & Sossi (Official Music Video)




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Reserve Tickets
Algemene toegang | Bring jou eie stoel R300.00 + R12.00 Service Fee R312.00
VIP Area + More Details R400.00 + R16.00 Service Fee R416.00
Kinders onder 12 | Algemene Toegang R160.00 + R4.00 Service Fee R164.00
Kinders onder 12 | VIP toegang R250.00 + R4.00 Service Fee R254.00
Kinders 6 en onder | Algemene Toegang R0.00 Free
Kinders onder 6 | VIP Toegang R0.00 Free
Select Add-ons
Pre Order Bucket of Brandy with 2lt Coke + More Details R500.00 + R7.00 Service Fee R507.00
A 3.5% Credit Card Processing Fees
and a R1.50 Gateway will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dozi’s Back to the Roots Plot 136
Hartbeespoort, NW 0216