Snuggly Ducklings bied aan Fliekaand: “Semi-Soet” saam met Anel Alexander en Sandra Vaughn
- Get Tickets
- Details
Die Robotikaspanne: Krobots van Laerskool Die Krans en Snuggly Ducklings van Hoërskool Garsfontein het kragte saamgesmee vir ‘n baie opwindende fondsinsamelingsprojek. Beide spanne het by die Nasionale “First Lego League kompetisie” deurgedring, om internasionaal deel te gaan neem in 2025. Hulle nooi jou om saam met die sterre, Anel Alexander en Sandra Vaughn, die fliek “SEMI SOET” te kom kyk en hulle in persoon te kom ontmoet. Kom geniet ‘n aand van heerlike ontspanning, neem selfies saam met die sterre en bederf jouself met allerlei verversings.
Verversing: Snoepie sal beskikbaar wees – geen warm geregte.
Daar word nie alkohol toegelaat nie.
Veilige parkering op die perseel.
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm