Fliekmusiek

Fri. 25 Oct, 2024 at 6:30pm SAST
All Ages
9 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
9 days away
All Ages
Event Description
Fliekmusiek

Dit is konsert tyd en ons gaan GROOT! Musieksentrum Monumentpark bied aan “Fliekmusiek” op Vrydag 25 Oktober om 18.30. Kom geniet ‘n aand waar ons Musieksentrum leerders ons gaan vermaak met musiek uit verskeie rolprente. Hierdie gaan  geen gewone Musieksentrum konsert wees nie. Ons sien uit na ‘n aand vol verrassings en groot opwinding.


Vir kaartjie navrae, kontak Tixsa:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Fliekmusiek kaartjie (pp 13 jaar en ouer) R120.00
Fliekmusiek kaartjie (kinders 4-12 jaar) R80.00
Fliekmusiek kaartjie (kinders 0-3 jaar) Free
Venue Details
Map of Venue Location.
NG Kerk Elarduspark 547 Frelon Street
Pretoria, GP 0181