Gallies Gaan Groot Musiekfees 2025

Sat. 24 May, 2025 2:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
59 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
59 days away
All Ages
Event Description
Gallies Gaan Groot Musiekfees 2025

Gallies gaan weer GROOT met hulle jaarlikse musiekfees op 24 Mei 2025.


Jy wil nie dié een mis nie – 5 van die bestes op een verhoog!


Volg ons sosiale media vir die aankondiging van die kunstenaars.


‘n Verskeidenheid kosstalletjies sal beskikbaar wees.




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Comments
Reserve Tickets
Hoërskool Leerders & Volwassenes R200.00
Kinders 0/13 R20.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Laerskool Magalieskruin Veronica Road, Montana
Pretoria, Gauteng 0182
Join the Conversation