Geheim Van Nantes | FLIEKFEES

Fri. 1 Aug, 2025 1:00pm - 2:36pm SAST
Alle ouderdomme
83 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
83 days away
Alle ouderdomme
Event Description



Regisseur: Dirk de Villiers


Produksieleier: Elmo de Witt, Tommie Meyer, Ben Vlok


Draaiboek: Dirk de Villiers, Sakkie du Plessis


Die Geheim van Nantes is 'n Afrikaanse rolprent wat op 24 November 1969 vrygestel is.


Dit is gebaseer op 'n radioverhaal met dieselfde naam, wat vanaf 1973 tot 1974 op Springbokradio uitgesaai is. Die rolprent is vervaardig deur Elmo de Witt, Tommie Meyer en Ben Vlok, met Dirk de Villiers as regisseur.


Die hoofrolle word vertolk deur Pieter Hauptfleisch, Leonie Ross en Francois de Bruyn.


Genre: Hierdie rolprent is 'n romantiese drama. 


Tydsduur: 1 h 36 min


Prys: R95/P 


Ouderdomsbeperking: Dit het geen ouderdomsbeperkings nie en is geskik vir die hele gesin. 




Kaartjienavrae:

Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Algemene Toegangskaartjie R95.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Romantiques 14 Aberdeen Street
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees